Kevin Costner

Kevin Costner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Costner in 2013 by die Césars-toekenningsaand.

Geboortenaam Kevin Michael Costner
Geboorte 18 Januarie 1955 (1955-01-18)
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Aktiewe jare 1974-tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kevin Michael Costner (gebore op 18 Januarie 1955) is ’n Amerikaanse akteur, regisseur en musikant. Hy het twee Oscars, drie Golden Globes en ’n Emmy gewen, en is ook vir drie Baftas benoem. In 2013 is ’n ere-César aan hom toegeken. Sy flieks sluit in Dances with Wolves (1990), Robin Hood: Prince of Thieves (1991) en JFK (1991).[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search